All Natural Nails

Riette – 081 124 0305
E Pos: rkoegelenberg1@gmail.com

Hierdie fantastiese nael & vel formule werk vir alle nael & vel tipes & bestaan uit 100% natuurlike olies wat diep voed, herstel, versterk, groei bevorder asook plooitjies & vlekkies verminder! Dit genees swamme, infeksie & ingroei naels! Een formule (50ml) hou tot 3 maande! Bestandele is: olyf olie, druiwe, avo, amandels, tea tree & vitamine E olies.

     

 62 total views,  1 views today