Aroma Africa Guest House Kemptonpark Jhb

Amelia van Niekerk
Kontak:  0113947110/0832357364
E Pos: aromaafrica@absamail.co.za
Straat Adres 15 Aroma Ave, Kempton Park, 1620, Suid Afrika
http://www.aromaafrica.co.za
Fb Skakel:  Aroma Africa Guest House | Facebook
Ons het oornag fasiliteite beskikbaar. Ons het lang termyn opsies beskikbaar vir maatskappye en enkel lopendes wat baie bekostigbaar is. 5km van Oliver Tambo lughawe.Wifi is beskikbaar vir kliente, kamers het elkeen  sy eie ensuite badkamers, kamers word elke dag skoongemaak. Kamers het n bar yskas in en n microwave.Elke dag word skoon handdoeke ingesit en wasgoed wordc2 keer n week gedoen teen n addisionele fooi

 43 total views,  1 views today