C J Jacobs

Cee-Jay is in Walvisbaai gebore op 23 Febuarie 1979 Hy was 9jaar oud toe ek hom die basiese drukke op n kitaar geleer het….hy het begin kitaar speel en sing Op die ouderdom van 14jaar het hy sy eerste talent kompetisie gewen in Omaruru by Willie Vrey se Country Show en daarna n hele paar Op 18jaar het hy n CMA toekenning gekry en is genomineer as die beste junior country sanger in Namibia En daarvan was sy pad oop ….hy was in Suis Afrika in maak n Las met Jak du Plessis en op Matt Hurter se plaas In Namibia is hy wel bekend en sing orals in Namibia

     

Musiek van C J.

 

 

 77 total views,  2 views today