Omroeper William

`n Dinamiese, Godvresende man, liefdevolle eggenoot en vader en mentor van 6 kinders. 30 jaar
ondervinding in die Veiligheidsmagte en 40 jaar lange beoefenaar van Japanese gevegskunste. Hy is lief
vir sy lewensmaat en sielsgenoot, Yolandi, sy kinders, sy troeteldiere en sy motorfietse.

Loading