Omroeper Yolandi

`n Godvresende pakkie dinamiet, vol passie en liefde vir haar lewensmaat en sielsgenoot, William, haar 6
kinders en troeteldiere. Al is sy klein van postuur, het sy `n reuse persoonlikheid en laat sy as
programbestuurder en omroeper haar stem geld. `n Dinamiese natuurkrag waarmee rekening gehou
moet word.

 317 total views,  2 views today