Henties Bay Angling tours

Hengel

Hentiesbay Angling Tours. Spyker en Marina Kruger)

Marina Kruger by 081 251 1489 of 081 242 3782

Namibia

Spyker Kruger hengel gids al vir die laaste 24 jaar in Namibia sowel as Angola.
Ons doen toere van die kant af vir witvis en haai vang.
Namibiese spesies, kabeljou, steenbra, galjoen en kolstert.
Haai spesies is bronz whaler soos groot soos 200kg, Spotted gully sharks, spier haai al baie ray spesies sowel as koei haaie
Ons doen ook toere Kunene toe deur die doods akker en kry ook groot kabeljoue, shad en leervis..

Ons bied ook aan:
Verblyf
Reel boot hengel trips
Reel ook dolphin cruizes

Angola
Dankie het Spyker en Marina in kamp in Angola Noord.
Camp Yetu le op die Rio Longa rivier wat mond in die see.
Daar is ‘n groot verskeidenheid van spesies en wat ook baie groot word.
Cubera snappers, Threadfin, Yellow tail jack crecalle, White fin jacks, baracuda, permits,, corvinas, long neck croacker, grunters, triple tails, tarpons ens so meer. Hele paar vis records oor die 40kg, en dis meeste van die tyd op spinning. Ook jong tarpons in die rivier op spinning.
Kan ook sandhaai kry tot en met 100kg.
Camp Yetu die plek om jou drome te bewaarheid