Hulpfonds – Francois

Trekking van pryse en wenners se name.

Klein Francois is gebore met n genetiese afwyking (Neurofibromatosis)… Hy het n kromming in die onderbeen wat baie broos is as ook bruin vlekke op die lyf… albei pypies in die linker been het gebreek en die been het geen lewe in nie en moet dringende operasie kry…. As ook permanente toetse moet gedoen word om drukking op die ore en oë te kyk want die af wyking vorm drukking wat hom doof of blind kan maak as dit nie opgevolg word nie… Die afwyking kry elke 1 uit 30000 kinders..

Kontak Monique van wyk by +264817158149 vir meer inligting .

 149 total views,  1 views today