Motorwerktuigkundig

Ek stuur my man se besondehede want sy CV is bietjie lank met sy sertifikate ook by.  Hy is Engels maar ten volle tweetalig.  Sy naam is John Sara, cell nommer 0793614195 of 0871514876.  Hy is ‘n “jong” 64 jarige man, is nog redelik fiks vir sy ouderdom en hy is ‘n gekwalifiseerde motorwerktuigkundige (kan werk op alle voertuie – petrol maar het ook ondervinding van diesel). Spesialiseer op  BMW’s – 25 jaar vir BMW gewerk as Tegnikus en later as Auditeur (wat nuwe voertuie deurgaan vir foute) en was weer terug op kontrak daar maar ons het verhuis Pietermaritzburg toe om naby familie te wees.
Ongelukkig nou sukkel hy om werk te kry behalwe hier en daar iets, nutsman werk, meubels regmaak en restoureer,  basies enigiets.  Hy soek ‘n permanente werk hopelik as Voorman in ‘n werkwinkel of gebou opsigter.  Bou ook rekenaars en herstel dit.  Sy e-pos is jhnsara8@gmail.com
Ek stuur jou boodskap vir al my vriende.  Ek hoop jy kan ons help so gou as moontlik.  Baie dankie – die Here seen jou vir die kans.
Groete
Edwina namens John


 100 total views,  2 views today