Namib Pots

Is jy opsoek na mooi potte vir jou plante in jou tuin? Hier is jou antwoord!!! Flinke diens en kwaliteit!!!

Die beste in die weste!!!!

Namib Pots is gelee in Debot straat in Hentiesbaai
Ons maak tuin sement potte en watervalle

Vir meer info kontak
Marina Kruger by 081 251 1489 of 081 242 3782