Junior Nelsnel Transport & Logistics

Besigheid al 40jaar in transport.

Transporteer alles wat verpak en vasgemaak kan word.
Hele Suider Afrika.
Geregistreer om oorgrens te vervoer.
Betroubaar.
Verseker.
Op tyd.

 

Van oumagrootjie se klavier tot goedere wat vir eendag gebere word.
Verpakkings materiaal word voorsien.
‘n Vrag is nooit te groot of te klein.

 

 

Loading