Onderwysposte ( Buiteland)

Ons is opsoek na gekwalifiseerde onderwysers wat ‘n BA graad het in Onderwys of ‘n nagraadse onderwys kwalifikasie plus ‘n TEFL of TESOL sertifisering vir werk oorsee.  

Daar is vakante poste in Hong Kong, Vietnam, Thailand, UAE, Rusland en ander.  

Salarisse is baie goed en hang af van land tot land, waar meeste behuising en medies insluit.  

U kan u CV, plus u afskrifte van kwalifikasies stuur na Teachers.Without.Borders@outlook.com 

Noem asb in u aansoek waar u tans woon, van watter land u ‘n burger is en of u getroud is met afhanklikes. Indien u getroud is, stel ons belang om te weet of u gade ook ‘n gekwalifiseerde onderwyser is. 

Ons sal dan ook u voorkeure van lande wil hoor waar u graag sal wil werk. 

Noem asb dat u hierdie advertensie gehoor het op Radio Eendrag. 

Met vriendelike groete 

Teachers Without Borders 

 116 total views,  2 views today