Touch of Beauty Day Spa

 

Sonia    +264 81 873 8453
sonia.laufs@gmail.com
Jakkalsputz rd, mini mall shop 3

+264 81 873 8453

Ek het n klein salon, ons is 2 terapete, Sonia en Christa, Christa is die een met die magic hands, sy gee die lekkerste maseerings. Ek het n passie vir naels doen en gesig behandelings. Ons streef om ons kliente gelukig te sien en tuis te laat voel. Dit is ons passie om jou mooi te laat voel.

   

 48 total views,  1 views today