Witkruise

2 & 3 September 2022

 

Vandag word hulde gebring aan nog slagoffers van die nuwe Suid-Afrika.
Hier staan die monument van die moord op ons mense, nou nog groter. Hier staan die getal van moorde op ons Boere al bo dié van die krygers wat gesneuwel het in die Grensoorlog.
Hoeveel meer van hierdie berg moet verteer word deur hierdie wit kruise voor ons begin opstaan?
Hoeveel weduwees, wewenaars, ma’s, pa’s seuns en dogters moet nog hier staan en treur terwyl hulle ʼn laaste brief lees vir ʼn geliefde?
             
Die name wat hier staan is ons name.
Dis Jako, en Susan, dis Kobus en Bertie. Dis ons bloed en vlees, ons broers wie se name daar staan. Hierdie is die storie van ons in die nuwe Suid-Afrika, dis die storie van martel en verkragting, van verminking en moord, dis ons volk se storie op hierdie stadium! Gaan ons ons storie verander? Gaan ons ons broers as broers weer begin sien? Gaan ons elke kruis in daai monument as ʼn litteken op onsself voel? Of gaan ons leef tot dit ons beurt is en dan uitroep “Ons kan nie saam staan nie!”?
Waar is die manne van oud? Waar is die manne wat Afrika getem het? Hul bloed vloei steeds deur jou are, net soos deur dié van jou broer.
Hierdie is elke Boer/Afrikaner se monument, dra dit in jou hart as ʼn herinnering van jou plig tot God, Volk , Broer en Vaderland.
Bewapen jouself, bewapen jou siel, jou gees jou vlees, en neem jou plek in saam jou broers. Hoeveel meer seer, hoeveel meer weduwees wil ons hè? Tot dit jou beurt is?
Nee, jou broer se seer is jou seer. Ons het een stryd. Staan saam.
Ons sal die 24ste September ʼn optog na die Unie Gebou hou. Ons sal nie meer die wit kruise, ons volksmoord, op ʼn berg in die oos Transvaal wegsteek nie. Nee! Ons bring dit Pretoria toe. Na die hart van die regering, die Unie Gebou, daar sal ons die littekens wat die nuwe Suid-Afrika op ons Volk los, ten toonstel.
     

Farm Murders and Attacks

01 – 31 August 2022
Farm Attacks: 15
Farm Murders: 03
Averted: 02
Farm Attacks and Farm Murders 2022
January 2022 – 14 Farm Attacks and 4 Farm Murders.
February 2022 – 17 Farm Attacks and 3 Farm Murders.
March 2022 – 7 Farm Attacks and 1 Farm Murder.
April 2022 – 12 Farm Attacks and 3 Farm Murders.
May 2022 – 10 Farm Attacks and 2 Farm Murders.
June 2022 – 3 Farm Attacks and 1 Farm Murder.
July 2022 – 15 Farm Attacks and 7 Farm Murders.
August 2022 – 15 Farm Attacks and 3 Farm Murders.
Total for 2022:
Farm Attacks: 93
Farm Murders: 24
Farm Attacks and Farm Murders 2021
January 2021 – 21 Farm Attacks and 0 Farm Murders.
February 2021 – 17 Farm Attacks and 3 Farm Murders.
March 2021 – 36 Farm Attacks and 5 Farm Murders.
April 2021 – 24 Farm Attacks and 7 Farm Murders.
May 2021 – 23 Farm Attacks and 3 Farm Murders.
June 2021 – 23 Farm Attacks and 5 Farm Murders.
July 2021 – 21 Farm Attacks and 1 Farm Murder.
August 2021 – 26 Farm Attacks and 9 Farm Murders.
September 2021 – 13 Farm attacks and 3 farm murders.
October 2021 – 14 Farm Attacks and 3 Farm Murders.
November 2021 – 17 Farm Attacks and 3 Farm Murders.
December 2021 – 13 Farm Attacks and 1 Farm Murder.
Total for 2021:
Farm Attacks: 248
Farm Murders: 43

 192 total views,  2 views today