Luisteraars hier kondig ons aan enige verwikkeling, veranderings op programme ens aan, hou altyd die spasie dop en bly op hoogte.
Nuwe omroeper!!!! Nuwe program!!!!! Saterdae oggende 09h00 – 10h00!!!
Kom kuier saam Timothy in sy program “Saterdag Oggend Jol”
Kyk ook sy potgooie onder die omroepers se name waar hulle programme le.
Ons luisteraars is welkom om met voorstelle en idees te kom waar ons kan verbeter.
Kontak ons per e pos by radioeendrag2020@gmail.com
![]()