Luisteraars hier kondig ons aan enige verwikkeling, veranderings op programme ens aan, hou altyd die spasie dop en bly op hoogte.
Woensdag 09/09/2026 begin n nuwe omroeper met twee lekker programme.
19h00 – 20h00 Grenslose Country
20h00 – 21h00 Astra Musica Top 10
Nuwe opkomende kunstenaars se enkelsnitte onder Suid Afrikaanse kunsternaars!! Gaan kyk!!!
Ons luisteraars is welkom om met voorstelle en idees te kom waar ons kan verbeter.
Kontak ons per e pos by radioeendrag2020@gmail.com
![]()