Gooi Mielies ( Boeremusiek )

Vrydae 19h00 – 20h00
Saterdae 12h00 – 13h00 ( Herhaling )

06-09-2024
https://drive.google.com/file/d/1d5mROPXNjEoQqCUyOlvBkbRaXKajCSS9/view?usp=sharing
BALKE TOE BOEREMUSIEK KOMPETISIE….30 & 31 Augustus 2024

Die Boeremusiek kompetisie het plaasgevind tydens die Rumoer Fees by Rotundus Oord net buite Springs aan die Oos-Rand op Vrydag 30 en Saterdag 31 Augustus 2024.

‘n Totaal van 15 orkeste het deelgeneem aan die kompetisie wat van ‘n hoogstaande gehalte was. 6 Bekende boeremusiek musikante het die orkeste be-oordeel in twee katagorië.

Vrydag aand is 4 orkeste in elke katagorie deur na die finaal:

Tradisioneel:
Piet Snyman en sy orkes, Die Vrystaters, Dagbreek Boereorkes en die Kromdraai Boereorkes.

Tradisioneel:
1stePlek        Piet Snyman en sy orkes
2e Plek          Kromdaai Boereorkes
3e Plek          Vrystaters Boereorkes

 

Moderne Boeremusiek:

Frikkie Kriel en sy orkes, Keer die Beeste, Coenraad Harmse en sy orkes en die Vatvas  Boereorkes.

Moderne Boeremusiek:
1ste Plek       Coenraad Harmse en sy orkes
2e Plek          Keer die Beeste Boereorkes
3e Plek          Frikkie Kriel en sy orkes

Twee lekker dae van topgehalte musiek en samesyn en op die ou einde was Boeremusiek die algehele wenner.  

30-08-2024
https://drive.google.com/file/d/1lrVgVydHi6hLoadHv8ah1FVSLHoIzajP/view?usp=sharing
23-08-2024
https://drive.google.com/file/d/16lCwYyJYC3WbAGDLuBmWS-pkGjj-3UhC/view?usp=sharing

Loading