Omroeper Uiltjie

Stigter van Radio Eendrag, getroud met Dj Spokie, pa van Dj Poppie en besigheidsman.

Met sy begin op radio in 2011 waar hy die laat skof uitgesaai het(vandaar die bynaam “Uiltjie”) het hy deur die jare sy ondervinding in die bedryf opgebou en nou bring hy al daardie talent na Radio Eendrag.

Loading