Ride out a storm
Touch me
BIO JOEY LANE
Joey LANE is n kunstenaar wat op die ouderdom van 5 jaar al sing sy het saam name soos Carles Jocobie die singende beesboer gesing by die destydse RECORD BARS
later jare het sy Charles Jacobie en All Debbo saam Nico Carstens se orkes die land aan die brand gesing
Joey Lane het ook saam met die immergroen Big Daddy Lance James n cd gemaak sy het ook n lang speel plaat saam Buddy Jooste die lug laat sien
Verskeie TV opnames het gevolg onder ander SOUNDS COUNTRY en KYKNET COUNTRY saam JUANITA DU PLESSIS
Joey Lane besoek NASHVILLE TENESEE in 2010 waar sy op TOOTSIES se verhoog op tree
daarna volg baie dinge sy open haar eie Saloon naamlik ALABAMA SALOON in Pretoria
Joey doen vandag nog gereeld so 3 vertonings per week plus minus saam groot name soos die LEDGENDS MANIE JACKSON en vele meer
Verskeie cds het al die lug gesien en vandag werk sy gereeld saam haar groep die HEARTLANDS wat bestaan uit RUAAN WHITE NICO J RHYANNA en haarself
Die groep sing musiek vanaf country reggae rock lang arm dans afrikaans en gospel musiek
Baie dankie
music groete
DIE HEARTLANDS
Coming soon
Till each tear you cry