Nico J

Please release me

NICO J BEGIN OP DIE OUDERDOM VAN 14 JAAR OPTREE BY SKOLE EN VAKANSIE PLEKKE
HY WAS BEKEND EN BEMIND BY OUD EN JNL
NICO SE EERSTE CD BOSVELD LOVE SONGS RAAK N GROOT TREFFER LUCKY LIPS IS OP ALMAL SE LIPPE WANT HY SING DIT NET SO MOOI SOOS DIE OORSPRONKLIKE SANGER.
LATER JARE VERSKYN FOR THE GOOD TIMES N CD WAT NET SO GROOT VERKOPE AGTER SY NAAM HET.
NICO TREE SAAM GROOT NAME OP IN SUID AFRIKA SOOS OP DIE FOTOS GESIEN SAL WORD
NICO J DOEN AFRIKAAS ROCK AND ROLL LANG ARM DANS MUSIEK SY COUNTRY MUSIEK
SY GROOT IDOL IS NATUURLIK NEIL DIAMOND.
HY IS BAIE LIEF OM MET MENSE TE MENGEL EN N GOEIE VERTONING AAN TE BIED.
HY IS BEKEND ORALS WAAR HY OPTREE EN SY GROOT DROOM IS OM SAAM MET DIE HEARTLAND GROEP DIE PRAGTIGE NAMIBIE TE BESOEK.
     

Wie sal jou kan lief he

Young ones

The wonder of you

I just can help believen

Much more love

Life turned her that way

 164 total views,  2 views today