Tian Nienaber

 

Speel met vuur

Tian Nienaber is ‘n Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer wat bekend is vir sy unieke Indie-Alternatiewe klank. Hy het sy loopbaan as ‘n klankingenieur op 17 begin en later ‘n voltydse kunstenaar geword. Tian het die verhoog gedeel met Herman Kleinhans, Barto en Riaan Benadé en sy musiek het internasionale sukses behaal, insluitend ‘n posisie op Suid-Afrika en Australië se TOP 40, n Banger Music-toekenning (VSA) vir Beste Solo Kunstenaar en ‘n Afri-indie vir Beste Volwasse Kontemporêre enkelsnit.
Sy vorige Afrikaanse treffers, “Knip Die Tou” en “Taal van die Oë”, het diep aanklank gevind by gehore, en nou bring hy Speel Met Vuur, ‘n lied wat kreatiewe en emosionele grense verskuif

Loading

Facebook