Kom ons recycle, dis die regte ding om te doen!!! Hou jou dorp en omgewing skoon!!
Kontak:
Antonie +264 81 705 4631 of Alet +264 85 640 4499

Ons recycle die volgende:
Blik:
Alle koeldrank en bier blikke

Alle kos Blikke

Papier:
Alle karton

Witpapier
Koerante
Plastiek:
Alle plastiek bottels, koeldrank, sjampoo, melk ens
Alle deurskynende plastic
Alle mix plastiek
![]()