Aankondigings

Luisteraars hier kondig ons aan enige verwikkeling, veranderings op programme ens aan, hou altyd die spasie dop en bly op hoogte.

Gaan kyk na Chantel van Dyk se musiek en bio!!

Chantel van Dyk


Nuwe programrooster nou op met ons programme wat tans op die lug is


Dj Marius nou by ons met drie programme.
Maandae 18h00 – 19h00   Musiekmengelmoes
Maandae 20h00 – 21h00  Danke
Donderdae 18h00 – 19h00 Musiekmengelmoes
Kom kuier lekker saam hom op daardie dae en tye!!!

Ons Saterdag Jolyt program het geskuif na Saterdae middae, tussen 14h00 – 15h00, neem asb kennis van die tyd.


Nuwe kunstenaar en van hulle musiek nou onder Kunstenaars se kategorie, kyk onde SA kunstenaar.

Stormlys se musiek nou op ons webwerf


Ons luisteraars is welkom om met voorstelle en idees te kom waar ons kan verbeter.
Kontak ons per e pos by radioeendrag2020@gmail.com


 

Loading