Regoor Hanganeni kantore Langs Tjoppies naby Spar
Kontak:
Carel – 081 749 5927 of 081 708 5404
Wil jy water toe……moeg om van die kant af niks te vang nie? Hier is jou geleentheid om lekker te hengel!!!!
Wil jy gaan hengel, maar jy kort toerustig? Dan is die net die plek vir jou om als te kry!
Vistokke en katrolle te koop en te huur
Aas
Vislyn
Visstokhouers vir jou voertuig
Hoeke en sinkers
Ag sommer als wat jy nodig het!!
……. en na die hengel, braai ons !!!!!!